25 Tekstielfabrieke in KZN wat amnestie moontlik misbruik | Mukoko News
politics
25 Tekstielfabrieke in KZN wat amnestie moontlik misbruik
DievryburgerSeptember 8, 2026
Die Nasionale Bedingingsraad vir die Klerevervaardigingsbedryf het ’n dringende aansoek by die Arbeidshof teen die Departement van Indiensneming en Arbeid en 25 tekstielfabrieke in Newcastle gebring. Die Raad beweer dat...