1 min readBy Charel Bezuidenhout
Regering het al R1,66 miljoen aan regskoste bestee in die voortdurende hofstryd oor die Grondwetlikheid van die Onteieningswet
By Charel BezuidenhoutSouth Africa
Die Departement van Openbare Werke en Infrastruktuur het tot dusver sowat R1,66 miljoen aan regskoste bestee in die voortdurende hofstryd oor die Grondwetlikheid van die Onteieningswet. Openbare Werke- en Infrastruktuurminister...
Follow the story
About this article
- Length
- 30 words · 1 min read
- Published
- October 7, 2026
- Byline
- Charel Bezuidenhout
- Source
- Dievryburger